|
·
Kombinasie van Ultraklank en
Ligterapie
Ultra-klank golwe penetreer die vel
en veroorsaak n mikroskopiese
vibrasie tussen die selle wat suurstof
opname verhoog
Penetrasie van die produk verhoog
deurdat dit in die vel geforseer word
deur die klankgolwe
Breek pigmentasie en onsuiwerhede
op.
Verhoog limf dreinering en bloed
sirkulasie.
· 3
kleure lig:
Rooi
verhoog kollageen produksie en verbeter bloed-sirkulasie
Groen
kalmeer
n sensitiewe, geiriteerde vel en verbeter sirkulasie
Blou
Anti-bakteries en helend wat fantasties is op
aknee velle
|
LEDs en
Laser
LEDs is n vorm van lig
wat bloedsirkulasie
verhoog
Verbetering van spier-
spasmas
Verbeter haargroei
Laser is baie intensief.
Verbeter rekmerke en die
voorkoms van rooiaartjies.
Verbeter littekens van
beserings of aknee.
Verbleik pigmentasie |
3
Elektriese strome:
Wisselstroom, Galvanies en
Mikro-stroom
Verbeter penetrasie van
produkte
Bepaal die
vel se vog
inhoud
Werk direk op die spier om
tonus te verbeter.
Non-Surgical
Facelift |